Fancy Twist Ballpoint Pen (Limited edition)

R380.00

Local Small Business

Handmade in Dana Bay

Perfect Gift

1 in stock

Description

Finish: Gun Polish

Wood: Pincushion Protea (From Dana Bay)

Refill: Cross Style Refill

Limited Edition Pen: Number 1 of 5 (1/5)

Every pen that I turn has some kind of story behind it, and this is the story of this pen (in Afrikaans).

Die Storie

So ‘n ruk terug kuier ek by Jan Nezar in Danabaai by sy werksplekkie. So deur ons gesels noem ek dat ek hou van penne maak. Nou Jan het sulke juweeltjies hout weggesteek oral in sy wersplek. Hy sê hy weet waar alles is….. Ek glo hom nogal.

Dit sluit aan by ‘n gewoonte wat hy het, dat as een van sy Proteas van ouderdom sterf, saag hy dit in stukke op wat hy dan droog vir latere gebruik en uit liefde en ‘n voortplanting van iets wat lewendig was in sy tuin en die lewe genot gegee het. Hy maak gewoonlik boksies of iets soortgelyk daarvan. 

Hy het my toe ‘n stukkie of twee van die hout gegee om mee te speel.

Hierdie pen is gemaak van hierdie Speldekussing Protea hout. Daar gaan net 5 van die penne gemaak word.

 

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 16 × 3 × 3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fancy Twist Ballpoint Pen (Limited edition)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

×

Hello!

Click on the contact below to chat on WhatsApp

× Need Help?